top of page

WILDBOERE OPINION

SA HUNTERS: A RESPONSE FROM WRSA PRESIDENT

DR PETER OBEREM

 

There has of late been a lot of noise in the press about certain wildlife ranching practices that are perceived by some as having a negative impact on conservation. This noise comes from individuals with strange self-aggrandising motivation who are clearly ill-informed about the wildlife ranching industry in southern Africa.

 

WRSA will in order to avoid further mudslinging refrain from focusing on the few elements in the hunting fraternity who, through their bad behaviour, give both hunting and game ranching a poor...

Antwoord op berig in Beeld en Die Burger "Staatsingryping in die wildbedryf versoek"

 

Vir die van ons wie se liefde vir die wildbedryf by verder as net by die hoofstroom media se praatjies draai, het ons hierdie uitsonderlike wyse woorde op die Facebook bladsy ‘Wild en Eksotiese Wild Aanteel Groep in Suid-Afrika’ gaan haal

Die platanna perspektief

 

Geskryf deur Reon van Tonder

 

Eendag sit daar 'n beesboer en 'n wildboer in 'n stroompie. So sien die wildboer 'n plat-anna in die water en hy sê vir die beesboer: " Ek sal jou 'n R1,000 gee as jy daai padda insluk. Beesboer dink toe - dis min moeite vir R1000 en sluk toe die paddatjie in. Hy voel toe aardig en...

Gesonde advies raakende die geel blesbokram vir R400k verkoop

 

Na aanleiding van die  geel blesbokram wat onlangs teen R400 000 gekoop is, en sedertdien van kleur verander het en nou soos ‘n gewone  blesbok lyk, het die Bestuurende Direkteur van Gamevest Game Breeders, Phillip Mostert sy mening oor die saak gelig met 'n baie praktiese voorstel.

Reaksies op leeujagtog spruit uit onkunde

 

Na aanleiding van die  geel blesbokram wat onlangs teen R400 000 gekoop is, en sedertdien van kleur verander het en nou soos ‘n gewone  blesbok lyk, het die Bestuurende Direkteur van Gamevest Game Breeders, Phillip Mostert sy mening oor die saak gelig met 'n baie praktiese voorstel.

VRYWARING

 

Die inhoud van hierdie bladsy is in alle opsigte die mening van die verskeie skrywers, en nie verteenwoordigend van Wildboere.com as publikasie of die redaksionele span nie.

 

Vir enige navrae of bydraes tot die Wildboere opinie bladsy, stuur gerus ‘n epos na adriaan@wildboere.com. 

DISCLAIMER

 

The content on this page does not in any way represent the views of Wildboere.com as publication, nor the Wildboere editorial team, but is solely the opinion of the particular writer.

 

For any enquiries or contributions to the page, kindly send an email to adriaan@wildboere.com

Anchor 2
bottom of page