

Passiewe Wildvang Werkswinkel
Die WRSA Nelspruit Studiegroep gaan op 10 Junie 2015 ‘n Passiewe Wildvang Werkswinkel aanbied met welbekende spreker Dr Wilhelm Schack...


PIETER LAMPRECHT AANGEKONDIG AS WRSA WILDBOER VAN DIE JAAR
Fotos verskaf deur Foto’s deur Liesl-Carma van Cam-ra Productions Dr Peter Oberem oorhandig die trofee aan die nuwe WRSA Wildboer van die...