top of page

Bloodline Africa Skaarswild Veiling

Een van die wildveilings wat hierdie jaar nie misgeloop moet word nie is die 1ste Prestige Skaarswild Veiling van Bloodline Africa.

Die groep wat uit 7 telers uit bestaan, gaan die Jaarlikse Skaarswild Veiling op 13 Junie, 2015 by Thaba Manzi, net buite Bela Bela aanbied.

Bloodline Africa.jpg

Wildsoorte aangebied sluit in Buffel, Livingstone Eland, Swartwitpens, Njala, Swartrooibok, Gouewildebees, Saalrugrooibok, Geelblesbok, Roan, Koperblesbokke, Tsessebe, Goue Gemsbok, Wit flank rooibok en Klipspringer.

Van die hoogte punte op die wildveiling sluit onder andere in Horison Genetika Buffels, die Swartwitpens koei – Lady Epic 34.25” dragtig van Rapella 51+” Matetsi bul, en Phala genetika Wit Rooibokke.

Vir verdere inligting, stuur ‘n epos na info@bloodlineafrica.co.za

Gaan besoek gerus die webwerf by www.bloodlineafrica.co.za


Featured Posts
Recent Posts
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square
Follow Us
Search By Tags
bottom of page