top of page

WRSA Wildinligtingsdag - Karoo Game


Karoo game.jpg

Alle wildboere, wildliefhebbers en belangstellendes word hartlik uitgenooi na die KAROO GAME WRSA Wildinligtingsdag, wat op Vrydag, Mei 29, 2015 gehou gaan word.

Registrasie sal om 14h30 plaas vind vir die verrigtinge wat om 15h00 sal begin.

WRSA Provinsiale Voorsitter in die Weskaap, Stephan Mitchell sal die dag open, gevolg deur sprekers Dr. Paul Lubout, Dr. Munro Marx en Craig Shepstone.

Onderwerpe waaroor gesels gaan word sluit in, Wildteling A tot Z, Die gebruik van DNA toetse in wildteling, en die Voeding van wild in Karoo toestande.

Dit sal ook dan die stigting van die WRSA Karoo Bedryfskamer wees, met ‘n gesellige saamverkeer om 18h00. ‘n Kontant kroeg sal beskikbaar wees.

RSVP by:

Marcelle Minnaar 082 303 730

Ankie Stroebel 082 441 1822

Geborg deur:

Epol.jpg

Gerald - 083 460 3968

Marchelle – 082 303 7308

karoogame@baufortwest.net

MAP TO MATJIESVLEI.jpg

Featured Posts
Recent Posts
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square
Follow Us
Search By Tags
bottom of page