top of page

Passiewe Wildvang Werkswinkel

Die WRSA Nelspruit Studiegroep gaan op 10 Junie 2015 ‘n Passiewe Wildvang Werkswinkel aanbied met welbekende spreker Dr Wilhelm Schack van Eko Wild.

Die geleentheid gaan by die pragtige Komati Gorge Lodge buite Carolina plaasvind en registrasie sal vanaf 8am by die Lodge wees.

Koste vir die Werkswinkel beloop R350 per persoon vooruitbetaalbaar wat middagete insluit.

Vir verdere inligting, kontak gerus vir Petronel Nieuwoudt van Care for Wild Africa by 082 825 8735 of Elize Botha 078 413 3322.

WRSA Nelspruit.jpg

Featured Posts
Recent Posts
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square
Follow Us
Search By Tags
bottom of page