top of page

Kleur Variante en veel meer - Pieter Lamprecht

  • Adriaan Snyman
  • Apr 17, 2015
  • 1 min read

Die redaksiespan hier by Wildboere.com het besluit om 'n splinter nuwe Wildboer YouTube kanaal te loots.

Met die afskop kuier ons lekker saam met Wildboer van die jaar, Pieter Lamprecht, waar hy vir ons vertel van sy liefde vir die boerdery, Crown Game Breeders en Bloodline Africa, asook sy mening oor kleurvariante in die wildbedryf vandag.

 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square
Follow Us
Search By Tags
bottom of page