top of page

Thaba Manzi - Nuwe Suid-Afrikaanse rekord

Jul 7, 2014
1 min read

Hierdie pragtige koedoebul van 59" op 6 jarige ouderdom is Saterdag, 5 Julie deur mnr. Ferddie Pistorius vir R400 000 op die wildveiling by Thaba Manzi op Bela Bela aangekoop. Dit is die hoogste prys tot nog toe vir 'n koedoebul in Suid Afrika. Tydens die Erindi Wildveiling in Namibia op 4 April is dieselfde prys vir 'n koedoebul behaal. Nog 'n bul van 63" op 8 jaar is vir R360 000 op die veiling in Bela Bela verkoop

- Thaba Manzi Wildlife Servises

 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square
Follow Us
Search By Tags
bottom of page