Wit Blesbokke haal mooi pryse by Mpatamacha veiling
- adriaansnyma2
- Sep 2, 2014
- 1 min read
Mpatamacha het weereens gesorg vir uitsonderlike pryse toe hierdie Wit Blesbokke op die veiling van 30 Augustus 2014, verkoop is vir R 22 000 elk!
Die verkoper was The African Butler en die bokke is as ‘n pakkie verkoop.
Die bosbokke het ook uitstekend gedoen en is verkoop teen R 30 000 elk.

Comentarios