Jaginkomste steek die R1 miljard-merk verby
- adriaansnyma2
- Dec 15, 2014
- 1 min read
Jagtoeriste het in 2013 ’n konserwatief-geskatte R1,072 miljard in Suid-Afrika spandeer – ’n verhoging van 32% teenoor verlede jaar se R811 miljoen, volgens die jongste statistieke van die Departement van Omgewingsake.







































Comments