top of page

Die Masker / Witgesig blesbok

Nog ‘n besonderse bok in die Suid Afrikaanse wildbedryf waaroor daar aansienlik min inligting beskikbaar is, blyk die Witgesig Blesbok te wees.

Die persepsie by die gemiddelde wildboer oor hoeveel hierdie spesifieke kleurvariant werd is, is baie uiteenlopend met pryse wat wissel van R20 000 tot R50 000 per ram.

Volgens Cheré du Toit van Wildlife Auctions verkoop hierdie ramme tans vir gemiddeld R40 000 elk, terwyl ‘n uitsonderlike ram tot so hoog as R60 000 kan gaan.

Dit kan dalk net ‘n goeie belegging wees vir professionele telers wat wil diversifiseer, maar nie noodwendig gemaklik is met die onlangse hoë pryse van die Saalrug Blesbok ramme nie.

Dat dit wel ‘n pragtige bok is, is nie altemit nie!

Maskerblesbok 1a.jpg

Maskerblesbok 2.jpg

Featured Posts
Recent Posts
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square
Follow Us
Search By Tags
bottom of page