Tarentale effektief vir parasiet beheer?
- Adriaan Snyman
- Mar 30, 2015
- 1 min read
Weereens is daar ‘n lekker gesprek aan die kook op die Facebook groep Wild en Eksotiese Wild Teel Groep in Suid Afrika wat handel oor die effektiwiteit van tarentale in die beheer van parasiete op wildplase.
Die inligting ter sprake kan gevind word op die webwerf www.mieliestronk.com deur op die skakel hier onder te kliek.
Om die verskillende opinies en ervaringe van die wildboere te hoor, het ons hier in die Wildboere.com kantoor besluit om hierdie gesprek op die Facebook bladsy noukeurig dop te hou.
Dit kan dalk net die moeite werd wees om so klompie tarentale in te koop en tog lyk dit of van die boere ook teengunste kan wees vir die Indiese spreeu, ook vir die selfde doel.
Kom ons kyk wat sê die manne.







































Comments